Description
Met Onbeskaamd se Herwin-reeks poog ons om “ou” gesange, liedere en koortjies wat na aan ons
hart is te “herwin” in Onbeskaamd se styl. Ons glo hierdie liedjies is Woord gefundeerd en moet behoue
bly vir die nageslagte.
Liedjies sluit in:
- Genade onbeskryflik groot
- Majesteit
- Dit is wel
- U is getrou Heer
Reviews
There are no reviews yet.