POTCHEFSTROOM – HIER KOM ONS!!
Ons sien super baie uit om saam met die awesome mense van Potch die EEN OOR WIE ALLES GAAN, te aanbid!
KOSTES:
R70.00 p/p
Kinders onder 12jaar – R50.00
KAARTJIES:
Michael Kukard
082-2123892
mpkukard@gmail.com
Onbeskaamd span: Stass, Alouise Peens, Carinde van Schalkwyk, Annie Curtin, Riaan Hefer
SIEN JULLE DAAR!
No comments