Arendsfees: 18 – 20 April 2014
Moenie hierdie lewensveranderende naweek misloop nie!
Hoe wonderlik om vir EEN doel te verenig – Om ons Jesus te verheerlik!
Verkeie kunstenaars gaan optree:
- Gerhard Steyn
- Ghapi
- Heinz
- Duislig
en nog baie meer! Gaan loer bietjie op Arendsfees se webwerf vir verdere info!
No comments