Dit is VEK Therapéa se 40ste verjaarsdag!
Onbeskaamd lei die aanbiddingsbelewenis die Saterdagaand – so moet dit nie misloop nie! Alle ouderdomme (baba tot oumagrootjie!) is welkom – daar is iets vir almal!
Sondagoggend bedien Isak Burger!
Hoop om julle daar te sien!
No comments