Aanbiddingsbelewenis aand saam met die Onbeskaamd span asook Liezel Marshall, Carinde van Schalkwyk & Stass!
Al die kunstenaars tree gratis op sodat alle finansies gaan na Stefan en Morne se #HupstootFonds! –
Kom ondersteun hierdie projek en WAAG OM ‘N VERSKIL TE MAAK!
KOSTES:
R30 vir kids onder 12
R70 vir volwassene
Kaartjies beskikbaar by Engen Northridge en College Square asook Sasol CUT en Langenhovenpark.
Meer info: Mariska 083 442 4430
No comments