Give Love Concert is ten bate van verskeie kinderhuise, ouetehuise ens.
Jou R50.00 gaan verseker ‘n verskil in iemand se lewe maak & al wat jy hoef te doen is om die aand te kom geniet saam met ‘n verskeidenheid van talentvolle kunstenaars!
Waag om iets van jouself te gee!
Waag om lief te hê!
Waag om ‘n verskil te maak!
No comments