Carindé – HERONTDEK
Elanie
Carindé se 3de solo album, HERONTDEK, is nou beskikbaar!
Gaan loer op ons ‘aanlyn-winkel’!
Onbeskaamd KaapToer
Elanie
Die Onbeskaamd span is nou oppad huis toe na ons 10 dae in die Kaap getoer het… Ons harte loop oor van dankbaarheid & verwondering oor wat ons Here gedoen …
Kaaptoer:
Elanie
Oppad na Kuilsrivier vir vanaand se optrede. Robertson se koffie is darem maar lekker!
HERO – EVERY HOME NEEDS ONE
Elanie
‘N GEREEDSKAPSTUK VIR ELKE MAN!
Stass het sopas hierdie CD vir mans vrygestel met gaskunstenaars soos:
Gerhard Steyn,Ghapi, Anton Botha, Adam Barnard (Romanz) & Freddie Wessels (Imagine).
Soveel klem word gelê dat mans weer …