Onbeskaamd KaapToer
Die Onbeskaamd span is nou oppad huis toe na ons 10 dae in die Kaap getoer het… Ons harte loop oor van dankbaarheid & verwondering oor wat ons Here gedoen …

Oppad na Kuilsrivier vir vanaand se optrede. Robertson se koffie is darem maar lekker!