Share

2 comments

Willem

Hou baie van die lesse. Hou asb so aan. Sal julle ook bietjie meer raad gee oor die gear waarmee julle speel? Kan julle ook dalk meer advance lesse opsit? Love julle musiek.

Elanie

Hi Willem. Dankie vir jou belangstelling en terugvoer op ons webtuiste. Ons kan verseker dieper indelf in die gear in. Waarin stel jy belang?

Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>