Ultimate Survivor Kindernaweek!

Aangebied deur die Kinderbediening van die NG Gemeente Kempton-Kruin
“In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense.  Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie.” (Johannes 1: 4, 5)

Alle kinders van 4 tot 13 jaar, kom word ‘n nuwe mens en kom breek saam met ons weg vir die naweek van 26 tot 28 September 2014!

DIE HELE NAWEEK IS GRATIS!

Share

No comments

You can be the first one to leave a comment.

Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>