Aanbiddingsbelewenis saam met Onbeskaamd by Woord en Lewe Kerk, Boksburg Kerk!

Kom “DEFROST” saam in ons Koning se teenwoordigheid!

Toegang:
R50.00 volwassenes
R30.00 vir skoliere

Kaartjies beskikbaar:
Lindi – 082 565 2127

Share

1 comment

Charmaine

Ek was by julle optrede in Boksburg Vrydagaand. Dankie julle dit was stunning. Amen! Ons het ge”defrost”. Ek bid dat die Here julle in die palm van Sy hand hou en julle bless dat julle kan aanhou doen wat julle doen.

Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>