DIE GESINSKAMP wat jy nie kan misloop nie!

Spreker:  Dr. Isak Burger
Aanbiddingspan:  Onbeskaamd

Ons glo met ons hele hart dat ons Onvergelykbare God ‘n baie spesiale plan het met hierdie gesinsnaweek.
Om gesinne te herstel.  Om mense se eerste liefde vir Hom te vernuwe.  Om mense weer in verwondering voor DIE EEN te laat staan!

 

 

 

 

Share

1 comment

Simonique

Middag Onbeskaamd-span,

Ek wil baie graag die funksie van 30 Augustus by Ladismith bywoon en aangesien ons ‘n ver ent moet ry wil graag weet wat die beplanning vir die dag is en tot hoelaat? Wat kan ons min of meer verwag?

Ek sien uit daarna om van jul te hoor.

Vriendelike Groete
Simonique

Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>