Kaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor of by die deure op die aand!

Sien uit om saam met julle Hom die eer die gee wat Hom toekom!

Aanwysings vanaf Wildernis na Eden Gemeente:
Ry op die N2 na George.
By die eerste sirkel, draai links.
Ry verby die vulstasie tot by Eden Gemeente se hek.

Aanwysings vanaf George lughawe na Eden Gemeente kantore:
Ry in ‘n noordelike rigting en draai links na die R404.
Neem die R102 na regs.
By die sirkel, neem die eerste uitgang in Main Road.
Ry aan in York straat.
By die sirkel, neem die tweede uitgang in Courtenay Straat in.
Hou reguit aan tot verby Garden Route Mall.
By die eerste sirkel op N2 oppdan na Wildernis,
draai regs asof na vulstasie.
Ry verby vulstasie en tot by Eden Gemeente se hek

 

Share

No comments

You can be the first one to leave a comment.

Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>