Paasfees Invite

Share

2 comments

Fanie Cremer

Op Goeie Vrydag het Dr Isak Burger van julle musiek voorgespeel tydens die oggenddien op RSG.
Uit water album kom die liedjies en wat is die naam daarvan.
Ek moet eenvoudig net daardie album(s) he.
Groete in Chtistus.
Fanie Cremer

Elanie

Goeiemore Fanie!
Baie dankie vir u navraag.
Die liedjies waarna u verwys is vanaf Onbeskaamd se 1ste HERWIN album asook vanaf HERWIN 2.
Dit behoort by u naaste CUM Boeke te wees, maar andersins stuur ek dit met die grootste liefde vir u.
Laat weet my wat u verkies, dan maak ons seker u kry dit so spoedig moontlik in die hande!
Onbeskaamd Groete. Elanie

Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>