Onbeskaamd Kids "Nuwe Generasie" leer vir kinders oor Jesus en God se Woord in 'n styl waaroor hulle mal gaan wees! Vol energie! Wees gewaarsku: "Ouers, dis al waarna julle gaan luister!"

Share

6 comments

Elanie

Hi Perina! You can buy the CD on our online store or of it is easier for you, I can email you the banking details and you can do an eft. Let me know! Lekker daggie!

Jurgen

Ons is van Nederland, maar ons klein dochtertjie van 1 jaar geniet baie van hierdie CD, en papa en mama saam. Dankie vir jullie werk en baie seen.

Elanie

Hello Jurgen! Wat ‘n absolute wonderlike verrassing!
Baie baie dankie vir die boodskap. Ons waardeer dit so baie!
Onbeskaamd hoop om eendag ‘n draai in Nederland te kom maak.
Mooiste daggie vir julle! Onbeskaamd Groete. Elanie

Elanie

Hello Mary,

Thank you for contacting us. As per your request; I have e-mailed you the the lyrics of: Hier’s my hart.

Have a wonderful day!!

ONBESKAAMD GROETE
Elanie

Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>