Onbeskaamd se nuwe "kids" CD, genaamd NIE VAN HIER AF NIE bied funky, vars Afrikaanse en Engelse liedjies vir laerskool kinders! Lekker kombinasie van polsende musiek asook meer intieme aanbiddingsmusiek. Die boodskappe is gemik daarop om kinders waardevolle lesse te leer oor: * Respek vir hul ouers * Respek vir God * Respek vir mekaar * Respek vir hulself * En 'n bewustheid te skep dat wanneer jy aan Hom behoort is jy veronderstel om anders te lyk en op te tree. NIE VAN HIER AF NIE - waaroor gaan dit? Fillipense 3:20 sê: "Ons daarteenoor het ons burgerskap in die hemel.
Nie van hier af nie

Nie van hier af nie

Share

2 comments

Irma Steenkamp

Wow!!! Kan nie wag om die cd vir my kleinseuns in Australië te kry nie. Geluk julle! Wat ‘n uitstekende idiee en klank vir die kinders!

Elanie

Baie dankie Irma!! Ons is net so in ekstase! Het jou kleinseuns al ons 1ste kiddies album?
Hy is al beskikbaar op iTunes as hulle dit wou aflaai. Lekker daggie! Elanie

Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>