Onbeskaamd se eerste Herwin CD waar ons ou koortjies, gesange en liedere vat en dit herwin in Onbeskaamd se styl in. Die doel daarvan is om hierdie oud, tog Woord vaste liedjies aan 'n jonger generasie weer oor te dra.

Share

4 comments

gcotnNCZ

Pragtig! Ek luister gereeld hierdie CD en is mal daaroor! Waar kan ek die akkoorde in die hande kry, asb? Baie dankie!

Elanie

Baie dankie vir jou boodskap! Ek is so bly jy geniet jou Herwin CD! Meeste van die akkoorde kan jy onder “Skooltyd” kry. As jy nie sien waarvooor jy soek nie; stuur asb vir my n epos, dan email ek dit vir jou! My epos: bookings@onbeskaamd.co.za. Mooi daggie! Elanie

Elanie

Helloooo Christa!!! Dankie vir jou boodskap, waardeer dit so baie!! Ons Here is onbeskryflik groot & onveranderlik & so baie lief vir ons!! Kyk uit vir ons nuwe CD/DVD genaamd, NOGTANS, wat in September beskikbaar sal wees! Lekker daggie!!!

Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>