Na Herwin se eerste CD vrystelling, het ons weer 'n paar spesiale ou liedjies "herwin" in Onbeskaamd se styl in vir 'n jonger generasie om op voort te bou.

Share

12 comments

Elanie

Hello Marle! Baie dankie vir jou boodskappie & baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Van die backtracks is reeds beskikbaar. Is daar ‘n spesifieke backtrack wat jy soek op Herwin 2?
Laat my asb weet. Lekker daggie & Onbeskaamd Groete. Elanie

Ashley van der Walt

Well done julle! Was juis opsoek na nuwe afrikaanse “ou” songs om te add by ons kerk se worship setlist… Baie nice!

Elanie

Hello Ashley! Dankie vir jou boodskap! Dit is altyd goed om so bietjie van die “ou” songs in te werk in die gemeente se setlist. Van die liedjies is regtig tydloos & het net so biejie ‘n “afstof” 🙂 nodig gehad!
Lekker daggie! Elanie

Adri Burger

Hey. Ekt onlangs julle Herwin 2 CD gekoop en wil dit gebruik in die kerk maar is opsoek na al die lirieke. Is daar n moontlikheid dat ek die lirieke by julle kan kry?

Baie dankie

Elanie

Hello Adri!
Baie dankie vir jou boodskap! Ek sal graag vir jou die lirieke stuur, maar wil net 100% seker
maak dat jy SLEGS die lirieke soek en of jy die chord charts ook benodig? Laat my asseblief weet.
Mooiste daggie verder! Onbeskaamd Groete. Elanie

marie

Goeiedag Elanie, ek wil graag weet waar en hoe ek hierdie CD’s kan bekom? asook die lirieke sodat ons saam kan sing! Baie dankie, Marie

Christine Barnardo

Goeiedag

Ek is graag opsoek na die chords vir die Herwin 1&2 liedjies. Waar kan ek dit kry,asb?
Groete
Christine

Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>